Read more....
web counter
the Bulls      the Blue Bulls     the Bulls     the Blue Bulls     the Bulls    the Blue Bulls    the Bulls
the Bulls      the Blue Bulls     the Bulls     the Blue Bulls     the Bulls    the Blue Bulls    the Bulls
the Bulls rugby     the Blue Bulls rugby    the Bulls rugby    the Blue Bulls rugby    the Bulls rugby   t
die Bulle      die Blou Bulle    die Bulle     die Blou Bulle    die Bulle    die Blou Bulle    die Bulle
the Bulls      the Blue Bulls     the Bulls     the Blue Bulls     the Bulls    the Blue Bulls    the Bulls
the Bulls      the Blue Bulls     the Bulls     the Blue Bulls     the Bulls    the Blue Bulls    the Bulls
the Vodacom Bulls      the Vodacom Blue Bulls     the Vodacom Bulls     the Vodacom Blue Bulls
the Bulls rugby     the Blue Bulls rugby    the Bulls rugby    the Blue Bulls rugby    the Bulls rugby   t
die Bulle      die Blou Bulle    die Bulle     die Blou Bulle    die Bulle    die Blou Bulle    die Bulle
Next Super 15 match
Bulls vs Golden Lions
Feb 2911
Lees meer/Read more....
Our Blue Supporters say their say   
Ons
Blou Ondersteuners sê hulle sê
BLOU Notas / BLUE Notes
Only for BLUE BLOODED people
BLUE BLOODED
See full profile
See other  profiles
BLUE Supporters Gallery
Sponsored by
BULLS
Estates
1 November 2010
Send us your news and pictures
BULLSClub
Supporters  
WEB
BULLSClub
Supporters  
WEB
Webmaster:
Jan Oberholzer
ex Blue Bulls captain
"The BULLSClub was born out of our passion for the Bulls rugby team"
CONTACT US
EMAIL US
BULLSClub
SUPPORTERS
PLAYERS PROFILES
CURRIE CUP - 2010 FIXTURES
Go to the officiall Blue Bulls website: www.thebulls.co.za
Vodacom Super 14 Champions 2009 & 2010
Now for the Lions in February 2011
This is the official website of the
BULLSClub
ABSA Currie Cup Champions 2009
Jan Oberholzer
ex Blue Bulls captain
Bulls Babes
See our
Bulls
Babes
in action
See Bulls Babes....
Lees meer/Read more....
Breaking BLUE News
1st November, 2010
Eight Bulls in the Bok touring team
1st November,  2010
More BLUE News & Pictures
Springbok team for the Grand Slam Tour
BLUE Player Profiles
    Weight: 108 kg
    Position:  Lock
    Name:
    Victor Matfield
Briljante Sharks. Wat 'n vertoning van moderne rugby en die belangrikste is dat hulle drieë
kan druk en drieë is iets wat ons as Blou ondersteuners nie meer ken nie.
As mens na hierdie vertoning kyk dan moet mens half bly wees dat dit in die tweede helfte
van ons semi-finaal teen die Sharks begin stortreën het, anders het ons Bulle miskien nog 'n
groter pakslae gekry.
Ek dink Suid Afrika het ook Saterdag 'n nuwe held gekry met die skitterende vertoning van
Patrick Lambi. Ons eie Morne Steyn sal sy sokkies moet optrek, want hierdie Durbanse
mannetjie kan voorwaar skop en aanval en hierdie stryd tussen hom en onse Morne in die
toekoms gaan iets ysliks wees.
Die arme WP het toe weer ge”choke” in nog 'n finaal en hulle het gewys dat hulle een van die
mees “overrated” spanne in die land is. Hulle het gespeel soos ons Bulle die laaste ruk
gespeel het en het net nooit gevaarlik gelyk nie en die paar keer wat hul probeer hardloop het
het die Groot Beer van Natal, Willem Alberts, hulle een vir een afgemaai.
Die WP se jong spanne het die mes nog dieper in ons Blou ondersteuners se harte
ingedruk toe hul albei ons junior spanne maklik geklop het. Dit lyk of ons afrigters nooit leer
nie en hulle het maar net weer probeer stampkar rugby te speel en ek is seker die meeste
van ons ondersteuners besef noual dat daar 'n nuwe tipe rugby aan die ontwikkel is en dat
die druk van driee die belangrikste geword het.
Vir die eerste keer in baie jare het die Blou bulle geen bekers gewen nie, nie eers die
Vrouebeker nie, en daar sal nou diep gedelf moet word na wat die probleem is. Ek
persoonlik glo dat Heyneke Meyer, Frans Ludeke en kie vashou aan ou uitgediende idees,
soos dat verdediging nog wedstryde kan wen. Dit is 'n uitgediende idee want met die vinnige
balle uit die los wat spanne nou kry is dit onmoontlik om al die gate toe te stop en jy moet net
meer drieë as jou opponente druk.
More vertrek Piet Snorre se Springbok span oorsee met 'n span wat nie veel vertroue by my
inboesem nie en nou dat ek hoor dat Adrian Jacobs, wat vanjaar nog nooit gespeel het nie,
ook in die span is, is ek totaal verslae. Gelukkig het ons oor die jare geleer dat mense
struikel en val oor die maatjies wat hulle om hulle saamtrek en dit is duidelik dat hy een van
Piet Snorre se groot maatjies is.
Victor Matfield sal die leisels moet styf vasvat as hierdie toer nie in 'n fiasko gaan uidraai nie,
want sover was dit duidelik dat Piet Snorre en sy adjudante ook nie die nuwe rugby verstaan
nie. Dit is so maklik, mens hoef nie die wiel weer uit te vind nie, want mens kan maar net na
Saterdag se toets tussen Australia en die All Blacks kyk om te sien hoe moderne rugby
gespeel word.
Ek groet vandag met 'n beswaarde Blou hart, ou Blou grote.
Briljante Sharks!!
More Blue News
Our Juniors also looses
1st November 2010
18th October, 2010
Backs: Gio Aplon (Western Province); Age: 28; Test caps: 9, Bjorn Basson (Blue Bulls); 23, 2, Juan de Jongh
(Western Province); 22, 6, Jean de Villiers (Western Province); 29, 63, Francois Hougaard (Blue Bulls); 22, 5,
Bryan Habana (Western Province); 27, 66
* Elton Jantjies (Golden Lions); 20, 0, * Patrick Lambie (The Sharks); 20, 0, * Lwazi Mvovo (The Sharks); 24, 0
Ruan Pienaar (Ulster, N Ireland); 26, 43, Frans Steyn (Racing Metro, France); 23, 39
Morne Steyn (Blue Bulls); 26, 21
Forwards: * Willem Alberts (The Sharks); Age: 26, Test caps: 0, Bakkies Botha (Blue Bulls); 31, 68, Schalk
Burger (Western Province); 27, 63, * Keegan Daniel (The Sharks); 25, 0, Bismarck du Plessis (The Sharks);
26, 32, Jannie du Plessis (The Sharks); 28, 20, Alistair Hargreaves (The Sharks); 24, 2, Ryan Kankowski
(The Sharks); 25, 16, Victor Matfield (captain, Blue Bulls); 33, 101, Tendai Mtawarira (The Sharks); 25, 22, *
Coenie Oosthuizen (Cheetahs); 21, 0, Chiliboy Ralepelle (Blue Bulls); 24, 17, Juan Smith (Cheetahs); 29, 65
Pierre Spies (Blue Bulls); 25, 37, Adriaan Strauss (Cheetahs); 24, 7, CJ van der Linde (Cheetahs); 30, 65
Flip van der Merwe (Blue Bulls); 25, 6

The Springbok fixtures:
November 6 v Ireland (Dublin), November 13 v Wales (Cardiff), November 20 v Scotland (Edinburgh)
November 27 v England (Twickenham), December 4 v Barbarians (Twickenham)
    Height: 2.00 m
    Birthplace: Plokwane
    Date of Birth: 11/05/77
Join the
BULLSClub
Become a ordinary
member for free
become a paid up
Full Member
or
Go to the Subscription Page
and see all the info on benefits
and cost
This may just go down as one of the least
contentious Springbok tour squads for some years.
Of course the proof of the attempted Grand Slam
pudding will be in the eating, but when you strip
away the variety of “unavailables” through injury,
the 30-strong party named after the Absa Currie
Cup final on Saturday seems pretty well-balanced
and brimful of potential.
It is a considerably less naïve squad, I think, than
left these shores for last year’s northern
hemisphere venture, where the Boks won just one
of three Tests and a dirt-track outfit was humbled
in two English appearances.
With eight Bulls players un the Springbok team,
the Bulls is well represented and can have a big influence on the team.
With Guthro Steenkamp, Wynand Olivier, Fourie du Preez and Danie Rossouw all out with
injury , the could have represented nearly half of the team.
Add to that the unlucky ones like Zane Kirchner, Dewald Potgieter and Gerhard van den
Heever and it just shows the talent the Bulls still have.
Dis nie lekke om te verloor nie.
Ons het eenvoudig net nie die bal besit gehaad nie.
Wonder wat was die finale tackle count wat die Bulle moes doen vandag.
Daar op die einde was die amper as die bal net laat loop is...
Die Bulle se game plan het vir die laaste paar mooi gewerk en ons kon ons gesag goed af dwing,
maar ek dink die ander spanne het genoeg tyd gehaad om 'n teen voeter te kry vir ons.
Dis dalk nou tyd om te begin fokus op volgende jaar en die wit bord nader te trek en 'n nuwe game
plan op die grond te sit...
Wen of verloor ek bly trots op die Bulle!!!
Frans
U/19
Western Province were crowned champions in the under 19 competition sponsored by Absa on Saturday
when they secured a well deserved 26-20 victory over the Blue Bulls in Durban.
The Cape Town based squad raced to a convincing 20-6 halftime lead and also showed great
composure to stop the Bulls who could have snatched victory in the final minute of the match.

U/21
Western Province showed their class in the final of the Absa under 21 rugby competition overpowering
the Blue Bulls 43-32 in Durban on Saturday.
An outstanding individual performance by flyhalf Gary van Aswegen, who scored 28 of his team’s points,
proved to be the deciding factor in the match which failed to live up to expectations.
Both sides scored four tries with the last two of the Bulls only a consolation as the match had already
been clinched by the Cape Town squad.
Neither of the sides managed to play to their full potential during the first half as unforced errors and
senseless kicking dominated proceedings.
Province raced to an early lead thanks to an outstanding kicking display by Van Aswegen who converted
five penalties before the break.
Jenny Buchler send us this picture of her BLue
Bull Oupa with his grand children
Marilene Williams
Send us your comment / Stuur ons u mening
Eerste, Spies en Stegman moes begin het. Spies om ons te help oor die voordeel lyn kom en
Stegman vir ball besit. dit was die groot twee aspekte wat ek dink ons geknou het.
Ons kan niks weg vat van die Sharks, hul het goed gespeel en het die oorhand gehad. miskien meer
honger gewees as ons? Miskien was dit tuisveld voordeel?
Mens kan nou nie anders om na dit te kyk, maar as al morne se skoppe oor was, was dit n ander ball
game. maar mens kan nie net staat maak op daai aspek van die game nie. en hoekom op aarde het
hy bal besit weg geskop so kort voor die eind vleitjie? dit het my wel baie ontstel en kon nie glo hy het
dit gedoen!!!!
Ek dink ons kan trots wees op on span. 2 uit 3 bekers is iets om oor te spog wat geen ander span kan
doen.

Hou jul koppe hoog BULLE. jul is die beste span in SA history en niemand kan dit van jul weg vat nie.

ALTYD N TROTSE BULL!!
Where the BLUE
BLOODED people
meet and eat
627 Paul
Kruger
Street,
Eloffsdal,
Pretoria
Tel. 012 3353383
For all your kitchen cupboard needs
Contact Anthony at 0829492759 or go to www.silvertondoor.com
Francois Brummer and Marnitz Boshoff are far better prospects at flyhalf than Morne.Both can take the
ball flatter and they are playmakers not one dimensional like steyn.......................

Watch how boshoff takes the gap in the under 21 games.I think Morne has lost his abilities as a
running flyhalf..........at the bulls he has been taught to kink kick and kick which will not benefit his all
roung game in future.................
Frank
We'll be back for 2011
Bulls forever
Heila Thompson stuur ons hierdie foto van die
Ermelo Naskool leerlinge
The Swedish guy,Jukka Kellokumpu, send us
this picture of him in a pub outside Loftus